Skottelbraai

Den Vetten Bek

Kerrie en piesangpotjie

Kan op de skottelbraai gemaakt worden Ingredienten:

  • 500 g gemaaIde beesvleis
  • 500 g gemaaIde varkvleis
  • 30 mI' (2 eetlepels) kookolie
  • 1 ui, gekap
  • 1 knoffelhuisie, gekneus
  • 30 mI' (2 eetlepels) matige kerriepoeier
  • 125 mI' (1/2 koppie) vleisaftreksel
  • 30 mi' (2 eetlepels) gladde appelkooskonfyt
  • 7 mI' (1/1 eetlepel) sout
  • varsgemaaIde swartpeper na smaak
  • 1 blik (410 g) heel tamaties, gedreineer en grofgekap
  • 125 mI' (1/2 koppie) sultanas
  • 4 piesangs, in skywe gesny

Braai vleis bruin in verhitte kookolie in 'n potjie totdat dit verkleur. Voeg ui en knoffel by en braai totdat ui deurskynend is. Strooi kerriepoeier oor en braai nog 'n paar minute.

Verhit aftreksel en appelkooskonfyt in 'n klein pannetjie en giet oor vleis. Geur met sout en peper, voeg tamaties en sultanas by, bedek en prut sowat 1 uur oor koel kole.

Voeg piesangs net voor opdiening by en herverhit effens. 6 porsies

Hoenderpotjie

Kan op de skottelbraai gemaakt worden Ingredienten:

  • 10 hoenderdye
  • 15 mI' (1 eetlepel) kookolie
  • 2 uie, in skywe gesny
  • 1 knoffelhuisie, gekneus
  • 6 geelwortels, in skywe gesny
  • 5 medium patats, in skywe gesny
  • 2 selderystingels, in stukke gesny
  • 250 g droëperskes
  • 10 mI' (2 teelepeis) sout
  • 500 mI' (2 koppies) droë witwyn
  • 1 stukkie pypkaneel
  • 2 lourierblare
  • 5 peperkorrels

Braai hoenderdye bruin in verhitte kookolie in 'n potjie. Voeg uie en knoffel by en braai totdat uie deurskynend is. Plaas lae wortels, patats, selderyen droëperskes oor en geur met sout. Verhit wyn, kaneel, lourierblare en peperkorrels saam in 'n klein pannetjie oor die vuur en giet oor hoender en groente. Bedek en prut sowat 1 uur oor koel kole totdat hoender sag is. Kontroleer hoeveelheid vloeistof in pot van tyd tot tyd en voeg nog by indien nodig. Verwyder pypkaneel, lourierblare en peperkorrels voor opdiening. 8 porsies naar bovenzijde pagina

Boontjie en pampoenpotjie

Kan op de skottelbraai gemaakt worden Ingredienten:

  • 6 lepe spekvleis, swoerd verwyder en gekap
  • 1,5 kg beesplatrib, in porsies gesaag
  • 1 groot ui, grofgekap
  • 10 mf (2 teelepeis) sout
  • varsgemaaide swartpeper na smaak
  • 5 mf (1 teelepel) gerasperde neut
  • 2 lourierblare
  • 125 mI' (1/2 koppie) rooiwyn
  • 125 mI' (1/2 koppie) vleisaftreksel
  • 500 g groenboontjies, gesnipper
  • 600 g pampoen, in blokkies gesny

Plaas spekvleis in'n potjie oor warm kole en braai in eie vet tot bros. Verwyder uit potjie en hou eenkant. Braai platrib bruin in spek- vleisvet, voeg ui by en braai tot deurskynend.

Geur met sout, peper en neut en voeg lourierblare by.

Verhit wyn en vleisaftreksel saam in 'n klein pannetjie en giet vloeistof oor vleis

Bedek en prut sowat 3 uur oor koel kole totdat vleis amper sag is.

Rangskik boontjies, pampoen en spekvleis in lae oor vleis en prut nog 30 minute totdat groente gaar is.

Verwyder lourierblare voor opdiening. 6 porsies

Basiese hamburgers

Zowel voor BBQ als skottelbraai Ingredienten:

  • 500 g maer gemaaide beesvleis
  • 1 ui, gekap
  • 1 appel, geskil en gerasper
  • 3 ml ( knippie) soul
  • varsgemaaide swartpeper na smaak
  • 3 ml ('n knippie) varsgekapte of 1 ml ('n tikkie) droë tiemie

Meng al die bestanddele liggies met 'n vurk en vorm in koekies. R ooster sowat 12 minute of tot gaar oor matige kole. 8 porsies

VAriaties:

Kaasburgers: Rasper 60 g Cheddar-kaas en voeg by basiese mengsel.

Kruieburgers:

Voeg 15 ml (1 eetlepel) gekapte pietersielie, 15 ml(1 eetlepel) aangemaakte mosterd en 15 ml (1 eetlepel) suurlemoensap by die basiese mengsel.

Om die geur van die basiese hamburger te verbeter, voeg van die volgende by:

  • 'n tikkie Tabasco,
  • Worcestersous,
  • sojasous,
  • aangemaakte mosterd,
  • blatjang of tamatiesous
  • 'n knippie paprika,
  • rissiepoeier,
  • gemaaIde koljander,
  • neut,
  • kerrie poeier of komyn
  • 'n tikkie brandewyn, sjerrie, port, vermoet of rooi- of witwyn
  • fyngekapte groen of rooi soetrissie,
  • sampioene,
  • seldery,
  • olywe,
  • kappertjiesaad of agurkies

Om die burgerporsie verder te laat strek, voeg 125 ml (1/2 koppie) vars broodkrummels of kapokaartappels by.

Lamsvleiskoekies

Lamsvleiskoekies Ingredienten:

  • 500 g gemaaIde maer lamsvleis
  • 3 mI ('n knippie) sout
  • varsgemaaIde swartpeper na smaak
  • 15 mI (1 eetlepel) varsgekapte of 5 mI (1 teelepel) droë kruisement
  • 1 sny witbrood, geweek in 75 mf (5 eetlepels) melk

Meng al die bestanddele liggies met 'n vurk en vorm in koekies. Rooster sowat 12 minute of tot gaar oor matige kole. 8 porsies

Hoenderdye met heuningglanssous

BBQ en skottelbraai Ingredienten:

  • 4 groot hoenderdye, vel verwyder en ontbeen
  • sout en varsgemaaIde witpeper na smaak

Voor de saus:

  • 30 mf (2 eetlepels) muskadel of hanepoot
  • 15 mf (1 eetlepel) heuning
  • 15 mf (1 eetlepel) suurlemoensap
  • 5 mf (1 teelepel) aangemaakte Franse
  • mosterd
  • 5 mf (1 teelepel) varsgekapte kruie (tiemie, marjolein) of 3 mf ('n knippie) droë gemengde kruie

Geur elke hoenderdy met sout en peper en plaas dit op 'n stuk gebotterde foelie met blink kant na binne. Meng bestanddele vir glanssous en smeer oor hoender. Verseël pakkies goed en maak sowat 30 minute oor koel kole gaar. Sit hoender direk uit foelie met pikante sous voor. 4 porsies naar bovenzijde pagina

Hoender en groentepakkies

BBQ en skottelbraai Ingredienten:

  • 1 hoender, in porsies gesny
  • 1 ui, in ringe gesny
  • 2 -3 aartappels, geskil en in skywe gesny
  • 2 tamaties, in skywe gesny
  • 150 g sampioene, in skywe gesny
  • 1 Soetrissie, in stukkies gesny
  • 10 mI (2 teelepeIs) sout
  • varsgemaaIde swartpeper na smaak
  • 50 mI (3 eetlepels) botter

Plaas elke hoenderporsie op 'n stuk gebotterde foelie met die blink kant na binne. Skep lae groente oor porsies en strooi sout en peper oor. Stip elke porsie met 'n klontjie botter, draai pakkies stewig toe en rooster sowat 40 minute tot die vleis sag en groente gaar is oor matige kole. Sit Mosterdsous (bladsy 87) saam met die hoender voor. 6 porsies

Aartappelslaa met appel en spekvleis

voor bij de BBQ en skottelbraai Ingredienten:

  • I kg aartappels
  • 100 g spekvleis, swoerd verwyder en fyngekap
  • 5 grasuie, fyngekap
  • 30 mI (2 eetlepels) kappertjiesaad
  • 50 mI (3 eetlepels) gekapte pietersielie
  • 5 ml (1 teelepel) sout
  • varsgemaalde swartpeper na smaak
  • 125 mI (I/2 koppie) mayonnaise
  • 125 mI (I/2 koppie) suur room
  • 2 groenappels
  • 15 mI (1 eetlepel) suurlemoensap

Kook aartappels sowat 25 minute in die skil tot sago Skil dan en sny in blokkies. Braai spekvleis tot bros en voeg by aartappels. Voeg fes van bestanddele be hal we appels en suurlemoensap by en meng liggies.

Die slaai kan tot op hierdie stadium vooraf berei en in die yskas gehou word. Om slaai klaar te maak, sny ongeskilde appels in dun wiggies en sprinkel suurlemoensap oor om verkleuring te voorkom.

Roer appels liggies in aartappelmengsel in. 10 porsies

Spinasieslaai en avokadoslaai

voor bij de BBQ en skottelbraai Ingredienten:

  • 250 g jong spinasieblare
  • 2 avokado's, ontpit, geskil en in skywe gesny
  • 8 repe spekvleis, fyngekap en bros gebraai
  • 100 ml (6 eetlepels) gevlokte amandels
  • 75 ml (5 eetlepels) Basiese Franse
  • slaaisous (bladsy jol)

Giet kookwater oor spinasieblare, laat 2 sekondes staan en dreineer. Verfris blare in koue water, druk droog en voer 'n slaaibak daarmee uit.

Rangskik avokadoskywe op blare en strooi spekleis en amandels oor. Skud slaaisous goed en voeg net voor opdiening by slaai. 8 porsies naar bovenzijde pagina

Koolslaai

voor bij de BBQ en skottelbraai Ingredienten:

  • 1/4 koolkop, fyngesnipper
  • 4 piesangs, in skywe gesny
  • 1 avo kado, ontpit, geskil en in blokkies gesny
  • 125 mI (1,5, koppie) sultanas, in lemoensap geweek en daarna gedreineer

Kondensmelkslaaisous:

  • 1 blik (225 gram) kondensmelk
  • 50 ml ( 3 eetlepels) witasyn
  • 30 ml(2 eetlepels) kookolie
  • 5 ml (1 teelepel) Franse mosterd
  • 5 ml (1 teelepel) sout
  • wit peper na smaak

Meng bestanddele vir slaai liggies in 'n bak. Klits bestanddele vir slaaisous saam en giet oor slaai. voor 8 porties

Rysslaai met perskes

voor bij de BBQ en skottelbraai Ingredienten:

  • 1 blik (410 gram) perskeskywe, gedreineer
  • 1/2 soetrissie, fyngekap
  • 75 mil (5 eetlepels) gekapte okkerneute (opsioneel)
  • 3 agurkies, gekap
  • 500 ml (2 koppies) gaar rys
  • 125 ml (2 koppie) natuurlike joghurt
  • 125 ml (1/2 koppie) mayonnaise
  • 5 ml (1 teelepel) sout
  • varsgemaaide swartpeper na smaak
  • 15 ml (1 eetlepel) gekapte pietersielie

Meng perskes, soetrissie, okkerneute en agurkies. Voeg rys by en roer liggies in. Meng joghurt, mayonnaise, sout en peper en voeg byslaai. Strooi pietersielie oor. 8 porsies

Orange Moon

Orange sorbet Ingredienten:

  • 3 - 4 dessertspoons of Cointreau liquer, of Grand Marnier of apricot sauce
  • 1-2 dessertlepels of chopped roasted almonds
  • 1 dessertspoon of candied orange peel
  • 4 - 6 hollowed out large oranges
  • beaten whites of 2 -3 eggs
  • Doe het mengsel in de sinasappelhuls.

Deze site wordt gehost door StringIT.

De teksten en media op deze site zijn zonder enige vorm van garantie beschikbaar onder de Creative Commons-licentie van het type Naamsvermelding-Gelijk delen 3.0.